Annebelle Krieg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
In dieselfde skool wees as Olivia.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Roomys

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die speletjie is The Care Taker. My spesiale vermoë is luister.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
As jy ‘n hawelose mens sien, moet jy hulle help.

‘n Helpie is sinoniem met…
Uniek

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Poppy van die series Surviving Summer

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Dans Alleen van Droomsindroom