| Magriet Kotzee Om nuwe Mense te ontmoet!! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Naam=Planet Magriet. Vermoë= Shapeshifter As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Los n plek beter as wat jy dit gevind het. ‘n Helpie is sinoniem met… Special As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Catnis ( The Hunger Games ) sy het baie goeie survival skills en gee om oor ander mense Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Mr Blue Sky- Electric light Orchestra |