Clara Kotze
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ontgroening en nuwe maats maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
tjopies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
die speletjie roblox en ek sal mense se gedagtes wil kan lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet regverdig behandel word en dieselfde geleenthede kry.

‘n Helpie is sinoniem met…
vriendlikeid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Katnis uit hunger games, dit lyk vir my so lekker om deel te neem aan die hunger games en so survival skills te he.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
insomnia - Brendan Peyper (afrikaans) you get me so high - the neighbourhood (engels)