Michael Kelder
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe begin by amazing nuwe skool

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Seekos

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
MIchael's Cricket - Om elke wedstryd 100 lopies te maak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat elke lands burger elke liewe wet van die land moet na kom

‘n Helpie is sinoniem met…
Uitsonderlike jong mens

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Dawid in die Bybel - was altyd braaf en het altyd God eerste gestel in alles

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Seven Nation Army - White Stripes