| Morné Joubert Om nuwe vriende te maak en al die nuwe vakke As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? mac n cheese Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? minecraft ek kan enige iets bou of maak As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? almal moet n guinea pig vashou om hulle gelukkig te maak ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? DR Nefario. Hy is baie snaaks en kom op met nuwe idees. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Walking on sunshine |