| Jesse Johnson Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sjokolade Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Social butterfly As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vir my iets by Sephora koop..! ‘n Helpie is sinoniem met… Sport! As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Young Sheldon omdat hy baie slim is Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lover Boy en Lana Del Rey |