Luan Johannes
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die nuwe begin en uitdaging

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pampoen koekies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
TornadoSport-ek is baie besig en ek hou baie van sport

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Limiet op alkohol per dag wat gedrink mag word

‘n Helpie is sinoniem met…
Awsome

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Novak Djocovic

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Million Little Miracles