George Jeppe
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Rugby

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Call of duty, spoed

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal MOET een dag lank 'n sport inoefen

‘n Helpie is sinoniem met…
Pret

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Don Toretto uit Fast and Furious want hy gee nooit op nie.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Sotrm - Spoegwolf