Catherine jansen van Rensburg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Adventure - om alles te kan oorwin

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om nie met ander mense lelik te wees nie

‘n Helpie is sinoniem met…
geleentheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Sophie uit Mamma Mia

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Money, money van ABBA