| Jodine janse van Rensburg Om weg te kom van die kinders in die laerskool As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Guess the person; Om my persoonlikehede te verander soos dit my bui pas As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om heeldag na Taylor Swift te luister ‘n Helpie is sinoniem met… Staan saam As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Mulan; Sy is `n voorbeeld van moed, selfopoffering en lojaliteit. Sy leer ons dat ware krag nie net in fisiese vermoens le nie maarook in vasberadenheid en deursettingsvermoe en geloof in jouself Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Long live van Taylor Swift |