| Danika Jacobs Om netbal te speel en nuwe maats te leer ken. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Nachos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Roblox, ek si n dokter in die game As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vir diere te sorg ‘n Helpie is sinoniem met… leerling ( nie seker nie) As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Albert Einstein, sodat ek kon sien hoe hy na goed kyk. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? forever young |