| Christelle Benadé Ek sien die meeste uit om nuwe vriende te maak,en myself beter te leer ken As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? My vermoë is dans, ek geniet dit baie en die videospeletjie wat my lewe die beste beskryf is Minecraft As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy moet Vir almal glimlag die heledag ‘n Helpie is sinoniem met… Gehoorsaamheid As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Anelle van Eerste Liefde,want sy en haar gesin gaan op vakansie en haar vriendin is ook daar,maar haar vriendin is nou nie iemand wat ek my vriendin sal norm nie en daar is ook Ander seuns wat nie 'nice' is met haar.Maar aan die einde leer sy Om haar nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Nobody. |