Ruben Jackson
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak, om in dieselfde skool as my broer en pa te wees

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braaivleis en Mielies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Fun Run. Om alles te geniet

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat elke mens $1 in my rekening inbetaal - so is ek redelik ok vir die res van my lewe en kan die geld meer maak omdat ek al my idees kan befonds

‘n Helpie is sinoniem met…
Familie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tony Stark want ek hou baie daarvan om goed te bou en ontwerp soos hy

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Rise Calum Scott