Christian Hill
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
`n nuwe begin en nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pap en wors

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Hunting simulator, om goed te kan jag.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om `n internationale dag te skep vir renoster bewaring

‘n Helpie is sinoniem met…
Saam staan

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tintin, omdat ek van avonture hou.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Red Hot Chili Peppers, Dani California