Erich Helmbold
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Sport en akademie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
n Kaas burger

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Erich se avonture . My vermoë om goed te wees in krieket.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om vir een dag net hulself te geniet en te kan ontspan.

‘n Helpie is sinoniem met…
Iemand wat slim is.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ek sou graag Tom Cruise wil wees omrede hy n opwindende lewe leef.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Loerie deur Spoegwolf.