| Juan Hattingh nuwe geleenthede, nuwe vriende, die onderwysers As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Butter chicken curry Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? What's on your mind (Wat is in jou gedagtes). Jou spesiale vermoë is om mense se gedagtes te kan lees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om enige mens te help wat dit nodig het bv. n bejaarde wat winkel toe moet gaan of iemand wat deur n moeilike tyd gaan te help deur met hulle praat of om hulle te help sodat hulle op hul voete kan kom ‘n Helpie is sinoniem met… doelgerigtheid As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? James Bond, hy is n baie geheimsinnige, charismatiese, dinamies en kragtige karakter Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? seventh heaven |