| Mianke Groenewald Om deel te raak van die Helpie Familie en om nuwe vriende te maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Making Memories with Mianke - Trap voetspore met ander want jy lewe net een keer, geniet die lewe. ! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat daar geen bakleiery mag wees nie! ‘n Helpie is sinoniem met… Ondersteuner As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? n Leeu, want hy is in beheer van die span van die trop. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Iris - The Goo Goo Dolls |