| Bok Griffiths Om in die hoerskool te wees en al die verskillende sporte As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Familie gemaakde hamburger Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? The hunter call of the wild As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Moenie ñ idiot wees nie ‘n Helpie is sinoniem met… Fun As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Tom Cruise, want hy het die beste avontiere Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Goosebumps |