An-ché Greyling
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe ervarings, nuwe mense

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken nugget

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Kamoché. Om te kan kamovleer

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Mense mekaar respekteer

‘n Helpie is sinoniem met…
Hulpvaardig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Boek Warhorse. Karakter Emily. Sy het gehelp en vir hulle gesorg.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I Got that feeling - Black eyed Peas