2
| CJ Abrams Om nuwe mense te ontmoet en vir al die verkillede sportsoorte bv, skaak, koor, hokkie en rugby As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Spaghetti en meatballs Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Race to Fame, my vermoë sal wees om vinniger as flash te wees en mense se gedagtes te kan hoor om te weet as iets fout is. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vir minder bevooregde mense iets gee bv kos, klere , kombers ens ‘n Helpie is sinoniem met… Omgee of hulpvaardig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Flash, dan kan ek enige iets baie vinig doen bv om die wêreld gan vakansie hou en om meer tyd te he om mense te kan help (Grant Gustin) Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Heatwaves by Glass Animals |