Lené Fourie
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die gees en die busry

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Lené se avonture. Teleport.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal hoef te betaal vir kos vir n dag nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Harde werker

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Rachel van Friends,want ek sal deel wil wees van die film reeks en sy lyk na pret

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Ivy by Frank Ocean