| Josh Faber Ontgroening, en om die Helpie Magic te ervaar !!! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza - Veral Chicken Mayo ?? Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Mino!!! - vermoë - Mind Reading ! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? studente mag stoel ry en Kougom Kou?? ‘n Helpie is sinoniem met… Met ‘n hele nuwe Avontuur!! As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? DeadPool - hy is baie FUNNY •”ambidextrious - goed in FIGHT Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? PLAAS TOE - LOUFI |