| Janco Esterhuizen Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Burgers Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Gran Tourismo, teleporting As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy kan so vinnig ry as wat jy wil ‘n Helpie is sinoniem met… Geleenthede As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Zac Efron in High school musical dan kan ek goed sing Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing - Myles Smith |