| Arno Esterhuizen Om deel te word van die Helpie kultuur As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? A Mind at Work - The Power of persuasion As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet saam met hulle vriende en familie kuier. ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Sam Brenner (Adam Sandler) in Pixels Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? I Gotta Feeling - Black Eyed Peas |