| Gustav Erlank Om al die nuwe maats te leer ken As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Mac & Cheese Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fortnite, want as ek doodgaan staan ek weer op As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees vriendelik ‘n Helpie is sinoniem met… Trotse skool As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Hulk, want ek verander in 'n monster wanneer ek rugby speel Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Amabokoboko Sister Bokkina |