Leandro Engelbrecht
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Eierbrood met kaas

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die Avontuur - mense red

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag baklei nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Red

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tom Cruise - ek sou graag n jet wil vlieg

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lemme Tellya