Jenique Engelbrecht
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe maats, skool en uitdagings

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vrugte slaai

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Passie en presisie: hokkie speler, n leier, hardwerkende werk en sportmangees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Wees gelukkig, moet oor niks bekommerd wees nie want God is altyd by jou

‘n Helpie is sinoniem met…
Trotse en hardwerkende werk en met sportmansgees

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
She-hulk sodat ek die sterkste, die mees liedevol en die vinningste kan wees

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I trust in God