Marika Els
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die nuwe fase, nuwe skool, nuwe maats...

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pynappel

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Hart & Siel, om brue te bou in verhoudings met ander.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal betyds moet wees!

‘n Helpie is sinoniem met…
Bedagsaam

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Lucy Chen in ' The Rookie' , sy dink altyd aan ander en help waar sy kan.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Appel " God se land."