Khloè du Toit
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te ontmoet en al my onderwysers

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mince mate

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
SuperSonic, om vinnig te kan hardloop en op hoë plekke te kan spring. Om vinnig by plekke uit te kom.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om mekaar met respek te hanteer.

‘n Helpie is sinoniem met…
Bedagsaam

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Moana, sy laat nie mense haar terug hou nie.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lemme Tellya - Planetboom