| Amy Barnard Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Amynator, om mense se gedagtes te kan lees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? “Be kind” ‘n Helpie is sinoniem met… Opbouend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Annie, Sy is Altyd positief Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Mamma Mia |