Jankia du Toit
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ek sien uit na baie goed maar van die goed waarvoor ek die meeste uitsien is die produksie en om te kyk of ek van debat hou.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spicy kos

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Shadeslayer, to be able to do your own mind-programming (soos in The Matrix)

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Vir een dag moet almal uit hulle pad uit gaan om liefde en kindness te toon vir ander mense.

‘n Helpie is sinoniem met…
Aanmoediger

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ek sou ? “kruis” wees van Sherlock Holmes en iemand soos Arya. Ek sal love om sulke goeie memory en problem solving skills

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Op instrument - pirates of the caribbean medley