Genevieve du Preez
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense to ontmoet en om nuwe dinge te probeer

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken mayo pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Subway Surfers. My vermoë sou wees om baie vinnig te kan hardloop

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om aantetrek volgens die eerste letter van jou naam

‘n Helpie is sinoniem met…
Hardwerkend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Will Herondale van Shadowhunters want hy is n baie goeie leier en kan goed baklei

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
"Shadow" van Livingston