| Milla du Plooy Ontgroening As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Spaghetti Bolognaise Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Krieket en my vermoë is om die meeste paaltjies te kry. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet op ‘n dag 2 bome plant. ‘n Helpie is sinoniem met… Sterk en vreesloos As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wander women, want sy is ster, vreesloos en help ander mense. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Tears in Ibiza |