| Zoë du Plessis Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Murder mysteries- to detect lies. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet nice wees met mekaar vir n dag (kindness) ‘n Helpie is sinoniem met… Vriendskap As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek sal n speurder wees want ek hou daarvan om probleme op te los (solving mysteries) Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Love with your life by Hollyn |