| Micaela du Plessis n Nuwe begin As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? spagetti en mince Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? plaasjapie - om diere se gedagtes te kan lees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? dat alles verniet is vir een dag, daai een dag wat jy vir niks betaal nie ‘n Helpie is sinoniem met… goedhartigheig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? DonnaLee Roberts in die film "vir Altyd" op spokies met ongelukkige einde - hoor, hoor!! Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Avbob se stoep van Snotkop |