| Jean du Plessis Nuwe vriende, nuwe omgewing, nuwe spanmaats, nuwe vakke As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Jean se avonture. Ek kan tyd laat stil staan en onsigbaar wees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal hul omgewing moet opruim en skoon maak ‘n Helpie is sinoniem met… Excellence As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? James Bond, hy ry cool karre Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing van Myles Smith |