| Mardi Barkhuizen Om nuwe mense Te leer ken As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Ek sal graag in ñ super Held spelietjie wil speel. Dan sal my karakter die vermoë hê om te kan sien wat mense dink As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat kinders ook velof kan vat van skool af en dat daar nie huiswerk op naweeke en vakansies mag wees nie ‘n Helpie is sinoniem met… Amazing mens, hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Charlie van Charlie and the chocolate factory want hy het die regte ding gedoen en toe kry hy die chocolate fabriek aan die einde en wie sal nie ñ chocolate fabriek wil hê nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Sweater weather The neighbourhood |