| MC Doyle Om nuwe vriende te maak en natuurlik die Produksie! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Real World Obby - ek kan vooruit in die lewe sien wat gaan gebeur! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal kan vir eendag n kaartjie kry wat hulle toegang gee tot een item in die hele land wat hulle verniet kan kry sonder om te hoef te betaal daarvoor. ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand wat omgee, almal goeie dinge toe wens en altyd sy beste gee on allea wat hy aan pak. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Nicolas Cage - in die film Next - waar hy 2 min vooruit in die lewe kan insien. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Castle on the Hill van Ed Sheeran |