| Deimar Dippenaar im nuwe vriende te maak en om nuwe goed te leer wat ek kan toepas in my alle daagse lewe As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Alfredo pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Een deur . my spesiale vermoë sal om in die toekoms te kyk As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? om een dag van die jaar te vat sonder enege foone en saam te kom as n gebied om die natuur te bewewonder ‘n Helpie is sinoniem met… spanwerk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek sou n minion wees van "Dispicable Me" want hulle is vol karakter en sal enege persoon se dag maak om hullle te laat lag Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? "Flowers Need Rain" by Banx & Ranx en Preston Pablo |