| Logan de Kooker Die nuwe maats, uitdagings en gees As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Griekse kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Tiener teen tyd. Mood mastery - om al die uitdagings wat tieners ervaar soos ‘n “pro” te hanteer As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Digital Detox Day ‘n Helpie is sinoniem met… Waardes, vriendelikheid, kompeterend en hard werkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Top Gun Maverick, hy vlieg veg vliegtuie en hy is pretty cool Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Glorious van Maclemore |