| Annebel Bakkes Al die nuwe maats. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? BESLIS PIESANG Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Obstacle quest - vermoë om te vlieg en goed te sien voor dit gebeur. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat elke gesin aandete om n tafel moet eet. ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Willy Wonka Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Shakira- Try everything |