| Loulene de Bruyn Ek sien die meeste daarna uit, om die Helpie-Gees te ervaar. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Life blocks - Bied 'n geleentheid om 'n droom lewe te skep en jou eie sukses te bepaal deur harde werk, uithouvermoë en Balans. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om Jesus liefde na almal uit te straal ‘n Helpie is sinoniem met… Helper, Ondersteuner, vennoot. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Supergirl... buiten dat ek sal kan vlieg ??, gaan ek die vermoë hê om mense bo natuurlik te help. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Pink - Cover Me In Sunshine |