| Kye Cummings Nuwe ervarings en vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? West Rand Racing, om die heel vinnigste te kan hardloop As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Al die pretparke en waterparke in die wereld moet vir een dag oop wees vir verniet rides. ‘n Helpie is sinoniem met… Biltong, want dit gaan tough maar lekker wees As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Flash, om soveel punte as moontlik in een rugby game aan te teken. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Viva La Vida deur Coldplay |