| Mia Cronje Om nuwe mense te ontmoet en n nuwe "chapter" oor te begin As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Spaghetti bolognaise met kaas sous Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? The hollow en teleport As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om een hele dag af te kry om net te slaap ‘n Helpie is sinoniem met… Cameraadskap As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Newt maze runner Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? White Ferrari - frank ocean |