| Anneke Cronje Nuwe vriende, aktiwiteite, groot word As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Chicken chow mien Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Roadblox ek moet kan vlieg! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet dans en nie loop nie ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerk As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Khaleesi van GOT ek sal graag met drake wil speel en op een vlieg Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? AJR skip to the good part |