| Daniel Cox Die mense en wat ek alles gaan leer As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Lasagne Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Avonture van Daniel: my vermoe is om die speletjie te wen deur om mense te ontmoet en te help As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om nie te baklei nie ‘n Helpie is sinoniem met… Wenner As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Dwayne the rock johnson want hy is sterk en suksesvol Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing |