Juan Badenhorst
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Kleiner klasse, nuwe maats, eerlikheid, regverdigheid en minder boelies en my matriek buddy

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Ribbetjies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Overcoming obstacles (naam), vlieg en bulletproof (spesiale vermoë)

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy mag nie steel nie en moenie boelie nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Batman (ryk, sterk en het Baie tipe gewere)

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Happy & levetating